Translation & Localization

Vertaling-en-lokaliseringsblad

Kommunikeer met jou kliënte in hulle eie taal.

Vertaling

Localize Africa voorsien vertalings van die hoogste gehalte vir alle sakesektore, insluitend farmaseutika, mynbou, programmatuur, apparatuur, ingenieurswese, inligtingstegnologie, algemene regswese, motorbedryf en meer.

Lokalosering

Ons span van professionele lui verseker dat korporatiewe materiaal, hetsy vir bemarking, webwerwe, oudio, video of multimedia by plaaslike kulture aangepas word en ideaal is vir die teikenmark.

Kontak ons vandag nog vir ʼn gratis kwotasie.